Report the ad
Blanke Suid-Afrika Duitser soek n Afrikaans of Duits sprekende Wit dame .. - Alberton
Monday, 21 May 2018
No photo
Item details
City:
Alberton, Gauteng
Offer type:
For Free
Item description
Blanke Suid-Afrika Duitser soek ʼn Afrikaans of Duits sprekende Wit dame vir lang tyd verhouding of troue, indien die dame wil trou.
Ouderdom nie belangrik nie. Maar wat dink u? Moet ʼn man dieselfde ouderdom hé soos die vrou? Of kan die man 10 jaar, 15, jaar of 20 jaar of meer jare, ouer wees?
Ek weet dat ek nie ʼn jong dame sal kan kry aangesien ek geen miljoenêr is, soos die uitgewer van Playboy. Hy was 60 jaar ouer as sou vrou. Sy is nou ʼn baie ryk weduwee.
Indien die ouderdomsverskil te groot is, gaan dit, in die meeste gevalle, nie oor liefde maar net oor geld, dink ek.
Hoe "oud" ek is sal ek later se. Of kan ek noem dat ek "Oud, maar nog nie koud is"?
My oorlede verloofde was baie jonger as ek. Tos sy en haar twee dogters by my ingetrek het, was Carla maar net 9 jaar oud en die ouer meisie 16 en ek het geen probleme met die kinders gehad aangesien ek lief is vir kinders.
Nou is die huis stil en in die tuin en swembad is daar geen lewe meer.
Ek is nou moeg om alleen te wees en soek ʼn baie liefdevolle vrou, wat, so gou as moontlik, by my sal intrek. Ek bly in Mayberry Park, Alberton.
Die vrou moet nie mooi wees nie, maar baie aantreklik, seksie en eerlik. Sy kan ook mollig wees! Mollige vrouens is meer liefdevol!
GEEN ROKER en geen drinker! Ek drink 2 kaste bier 24 x 750 ml = 18 Liter Bier in 1 jaar! Ek drink net Bier of wyn by geleentheid.
Dame moet lief wees vir diere, veral honde.
Ek het Select 2 DSTV met Kyknet TV, en ook DW TV SATELIO DSTY, in Engels, oor Satelliet en ook onbeperkte internet TV EURO TV en Radio ook met Boervolk Radio in die huis.
Lief vir musiek moet die dame wees of sy sal by my "mal" word aangesien die Radio met Treffer musiek, Afrikaans of Duits, altyd aan is!
Enige dame wat meer oor my wil weet is welkom om ʼn e-pos aan my te skryf. Skryf aan: Werner <Werner0607@Outlook.com> u kan ook ʼn slakkepas pos stuur aan: Mnr. Werner Posbus 11587, 1457 Randhart, Alberton.
Indien u ʼn SMS wil stuur, kan u dit stuur aan: 074 624 0239
Ek hoop dat ʼn dame, wat ook allen is, soos ek, van haar sal lat hoor!