Verwoerdpark tuisskool en naskool sentrum - Alberton

Saturday, 12 September 2020

Item details

City: Alberton, Gauteng
Offer type: Offer

Contacts

Contact name Christine
Phone 0713662771

Item description

REGISTRASIES VIR 2021 IS OOP!

Registreer deur Impaq voor einde September en ontvang tot en met 15% afslag.

VERWOERDPARK TUISSKOOL EN NASKOOL SENTRUM werk in klein groepies en maak seker dat elke kind individuele aandag ontvang. Ekstra hulp met probleem areas word verskaf in n stress vrye leer omgewing.

Naskool word ook aangebied en is oop in skoolvakansies. Ons het hope pret in skoolvakansies!

Kom en wees deel van ons omgee groepie!
Mark as scam