Verwoerdpark tuisskool en naskool sentrum - Alberton

Friday, 5 March 2021

Item details

City: Alberton, Gauteng
Offer type: Offer
Price: R 1

Contacts

Contact name Christine
Phone 0713662771

Item description

Verwoerdpark Tuisskool en Naskool Sentrum help graag van Gr.R tot Gr.12. Ons werk in klein groepies en verseker dat elke kind individuele aandag sal ontvang. Ons bied ekstra hulp aan met probleem areas, in n stress vrye leer omgewing.

Verwoerdpark Tuisskool en Naskool Sentrum is oop in skoolvakansies waar ons baie pret het.

Die eerste 3 kinders wat by ons Sentrum aansluit voor die 15de Maart 2021, sal n 50% afslag ontvang op die eerste maand se fooie


So kom ... en word deel van ons omgee groepie