Verwoerdpark tuisskool en naskool sentrum - Alberton

Wednesday, 30 September 2020

Item details

City: Alberton, Gauteng
Offer type: Offer

Contacts

Contact name Christine
Phone 0713662771

Item description

VERWOERDPARK TUISSKOOL EN NASKOOL SENTRUM werk in klein groepies en maak seker elke kind ontvang individuele aandag. Ekstra hulp met probleem areas (ekstra klasse) word ook aangebied in n stress vrye leer omgewing.

Naskool is ook beskikbaar.

Kom en word deel van ons omgee groepie!